Pentaan

Eienskappe

Algemeen

Naam Pentaan 
IUSTC-naam Pentaan 
Ander name Kintaan[1]
Koelmiddel 3-11-0
Struktuurformule van Pentaan
Struktuurformule van Pentaan
Chemiese formule C5H12
Molêre massa 72,151 g/mol
CAS-nommer 109-66-0  
Voorkoms kleurlose vlooistof  
Reuk Petrolagtige[2]
Fasegedrag
Smeltpunt -130,5 tot -129,1 °C
Kookpunt 35,9 tot 36,3 °C
Digtheid 0,626 g/mL (teen 20 °C)
Oplosbaarheid 40 mg/L (teen 20 °C in water) 
Viskositeit 0,240 mPa·s (teen 20 °C) 
Brekingsindeks 1,358 
Termodinamies 
ΔfHɵ −174,1 – −172,9 kJ/mol 
ΔcHɵ ~3,5 MJ/mol 
Henry se konstante 7,8 nmol Pa-1 kg-1 
Warmtekapasiteit 167,19 J K-1 mol-1

Suur-basis eienskappe

pKa ~45

Veiligheid

Flitspunt −49 °C 
Selfontbrandingspunt 260 °C 
LD50 3 g/kg (dermale, haas)
5 g/kg (oraal, muis) 
LC50 130 000 mg/m3 (muis, 30 min)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Pentaan is 'n organiese verbinding met die formule C5H12 - dit wil sê 'n alkaan met vyf koolstofatome. Die term kan verwys na enige van drie strukturele isomere, of na 'n mengsel daarvan maar in die IUSTC-benaming beteken pentaan egter uitsluitlik die n-pentaan-isomeer. Die ander twee isomere word isopentaan (metielbutaan) en neopentaan (dimetielpropaan) genoem.

Isomere van pentaan, met sistemiese name tussen hakkies

Siklopentaan is nie 'n isomeer van pentaan nie omdat dit slegs 10 waterstofatome het waar pentaan 12 het.

Pentane is bestanddele van sommige brandstowwe en word as spesiale oplosmiddels in die laboratorium gebruik. Hul eienskappe is baie soortgelyk aan dié van die butane en heksane.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named von Hofmann
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named PGCH

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search